Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Spanje |
Administratiewe gewes | Galisië |
Provinsie | Lugo |
Koördinate | 43°01′N 07°33′O / 43.017°N 7.550°O |
Gestig op | 25 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 329,78 vk km |
Hoogte bo seevlak | 465 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 98 007 |
- Bevolkingsdigtheid | 297,19 vk/km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | José López Orozco |
Amptelike webwerf | lugo.gal |
Lugo is 'n stad in Galisië in die noord-weste van Spanje. Die stad het 'n bevolking van sowat 98 000 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 329,78 km². Die Romeinse mure van Lugo is in 2000 deur UNESCO as wêrelderfenisgebiede gelys.